top of page

Inligting

Gebore op 25 September 1983 in Carlotonville, Gauteng. Ek het groot geword op die Wesrand in 'n dorpie met die naam Westonaria.

 

Het in hoërskool kitaar begin speel, en vir die eerste 2 jaar het mense weggehardloop as ek die instrument uitgehaal het. Naderhand het my styl en stem verbeter en ek het begin om in orkeste te speel.

 

Ontmoet in 2003 my pragtige vrou, Veronique, en in 2004 is ons seuntjie Christian gebore. My liefde vir lees, gedigte en skryf vermeerder al hoe meer deur die jare.

 

2011 merk die geboorte van Amonè, ons kosbare dogtertjie.

 

Tans lewe ek 'n wonderlike, gelukkige lewe saam met my gesin met God as ons fokuspunt.

 

WANT TO HEAR  MORE? 
bottom of page